Wat is ‘n aanlyn Casino geen deposito bonus?

No Deposit Casinos
No Deposit Bonus
 
Yebo Casino - 50 FREE Spins No Deposit + R12,000 BONUS
CLAIM NOW
Yebo Casino -R350 FREE + R12,000 BONUS
CLAIM NOW
ZAR Casino - 100 FREE Spins No Deposit + R15,000 BONUS
CLAIM NOW
AfriCasino - R300 FREE + R10,000 BONUS
CLAIM NOW - Use Code PLAY300

In Suid Afrikaanse casino’s is ‘n aanlyn SA casino geen deposito bonus die beste bonus van keuse vir die land se aanlyn casino spelers. Dit bestaan gewoontlik uit ‘n vasgestelde bedrag gratis spins of casino geld. Albei vorme van die geen deposito bonus laat spelers toe om vertroud te raak met die casino terwyl hul gratis speel sowel as om die ander casino funksies wat aangebied word te verken met geen risiko.

Die beste deel van hierdie aanbieding is dat spelers hul verdienste kan hou na hulle aan die deur-speel vereistes voldoen het. Ons sal jou voorsien met die hulp wat jy nodig het om voordeel te trek uit hierdie uitstekende aanbiedinge sowel as advies oor hoe om slaggate te vermy. Ons publiseer ‘n lys van die nuutste gee deposito bonusse vir Suid Afrikaanse spelers wat gereeld opgedateer word met eksklusiewe aanbiedinge spesiaal vir jou.

TIPE GEEN DEPOSITO BONUSSE BESKIKBAAR AAN S.A SPELERS

Daar is twee tipes geen deposito bonusse beskikbaar aan spelers wat opsoek is na ‘n uitstekende Afrikaanse casino ondervinding. Daar is tradisionele gratis spins, en geen deposito bonusse.

GEEN DEPOSITO BONUS

‘N geen deposito bonus van tussen R100 en R300 word gewoonlik aan Suid Afrikaanse spelers gegee om te gebruik as gratis casino kontant om gratis mee speletjies te speel. Hierdie bonus bedrag kan nie ontrek word nie en moet gebruik word om aan die casino se deur-speel vereistes te voldoen deur die bonus ‘n sekere hoeveelheid om te keer. Die oor rol vermenigvuldiger kan partykeer so hoog as 100 keer wees.

By gesê, word spelers toegelaat om ‘n beperkte bedrag te onttrek, gewoonlik nie meer as R1500 van die bonus geassosieer met wengeld nie.

GRATIS SPINS EN GEEN DEPOSITO BONUS

Die gratis spins en geen deposito casino bonus vir Suid Afrikaanse spelers kom gewoonlik met die volgende algemene vereistes en terme:

– Die gratis spin geen deposito bonus is gewoonlik slegs geldig vir spesifieke speletjies.

– ‘N vooraf bepaalde hoeveelheid gratis spins word toegelaat.

– Enige wins verdien tydens die gratis spins word beskou as bonus geld en is outomaties onderhewig aan ‘n vasgestelde weddenskap vereiste.

– Sodra ‘n speler voldoen het aan die deur-speel vereistes, kan hul winste onttrek word.

– “n maksimum bedrag word vasgestel vir die verdienste wat ontrek kan word.

‘N ander form van die geen deposito bonus is die Gratis Speel bonus, gewoonlik aangebied deur Micro speel casino’s. Hierdie tipe bonus is tans onbeskikbaar aan Suid Afrikaanse spelers omdat hierdie diens en produkte nog nie uitgebrei is tot Suid Afrikaanse spelers nie.

SPELETJIE-SPESIFIEKE GEEN DEPOSITO PROMOSIES

Verskillende geen deposito kode aanbiedinge spesifiek gemaak vir sekere casino speletjies soos blackjack, slots en video poker is beskikbaar vir liefhebbers van hierdie speletjies.

Ons bied die nuutste casino kodes aan wat gereed op hierdie blad vrygestel word.

Geen deposito slots

Alle geen deposito aanbiedinge en gratis spins wat hier gelys word is geldig vir gebruik in slots speletjies. Alhoewel, sekere gratis spins beperk is tot sekere speletjies. Ons stel dus voor dat jy die lys van speletjies en sekere bonusse noukeurig nagaan.

Blackjack Promosies

Omdat blackjack speletjies ‘n laer huis rand het, is die geen deposito opsies vir hierdie speletjies baie beperk.

Video Poker kodes

Soortgelyk aan Blackjack, is die geen deposito opsies vir hierdie speletjie baie beperk. Spelers word aangemoedig om die spel deposito te gebruik om hul bank rol vir die speel van video poker speletjies te maksimeer.

Roulette Aanbiedinge

Alhoewel daar ‘n paar geen deposito bonusse geldig is vir Roulette speletjies, sal hulle die gebruik van “gelyke geld weddenskappe” beperk. Gelyke geld weddenskappe blok die vermoë van spelers om te wed op swart en rooi om vinnig deur hul deur-speel vereistes te beweeg. Dit is belangrik om aandag te skenk aan watter Roulette speletjies toegelaat word en die weddenskappe wat beperk word.

HOE OM JOU GEEN DEPOSITO BONUS TE EIS

Casino’s gebruik verskillende tegnieke omhul bonusse te bestuur. Hieronder is drie van die mees algemene maniere waarop ‘n geen deposito kode geëis kan word deur ‘n Suid Afrikaanse speler:

  1. Handmatige Bonus Kode

Hierdie is die mees algemene metode wat vereis dat ‘n speler die unieke kode akkuraat invoer by die casino se kassier om die geen deposito bonus te kan eis.

  1. Outomaties

Hierdie metode vereis nie ‘n koepon kode nie omdat die geen deposito bonus of gratis spins outomaties in jou rekening gedeponeer word wanneer die speler inteken by ‘n aanlyn casino.

  1. Kliënte Ondersteuning

Sommige casino’s vereis dat spelers die casino kontak via ‘n klets funksie of ‘n e-pos stuur na die ondersteuning span om die bonus aan te vra. Die aanbod mag dalk nie onmiddellik beskikbaar wees nie en ‘n e-pos versoek kan tyd neem om te verwerk.

GEE AANDAG AAN DIE BEPALINGS EN VOORWAARDES

Dit word hoogs aanbeveel dat spelers die terme en voorwaardes vir aanlyn casino’s noukeurig lees – omdat verskillende casino’s verskillende vereistes mag hê. Gewoonlik, sal ‘n geen deposito weddenskap vereiste hoër wees as ‘n deposito bedrag. Daarbenewens, kan ‘n maksimum bedrag uitbetaling-limiet gestel word en spelers word aanbeveel om kennis te neem hiervan.

Die fyndruk sal ongetwyfeld maatreëls bevat wat verhoed dat die casino verloor aangesien “gratis geld” nie bestaan nie. Dit is dus ‘n goeie idee om na die vereistes te kyk voor jy die bonus eis.